Jy kan ’n bra vir spesiale geleenthede hou, soos ’n glansgeleentheid waar jy ’n rok met ’n unieke hals dra, of een sonder bandjies as jou skouers oop is, maar jou daaglikse bra’s moet so ...
Die HERAUT het in die uitgawe van 4 Julie 2021 ‘n onderhoud met Corli Leonard gevoer, Blom waar jy geplant is, kort nadat sy een van die finaliste op die KykNET reeks Groenste Vingers was.