Dié waarskuwing kom ná ’n onlangse boelievoorval by die Laerskool Randfontein aan die Wes-Rand. Steve Mabona, departementele woordvoerder, het bevestig hulle is bewus van die voorval en sê ...